Welkom by Gemeente Sonder Grense

ONS IS SOOS KOFFIE

 
Mense reg oor die wêreld drink koffie.
Mense vanuit alle kulture drink koffie.
Koffie is voorwaar sonder grense.
 
Hier by ons noem ons dit Boeretroos